Allergieë en ander narighede uit die lug

R15.00

Beskrywing

Dié tyd van die jaar sukkel baie mense met ’n neus wat loop en ’n genies. Huisgenoot in die Klaskamer het meer gaan uitvind oor allergieë, verkoues en griep – en die monstertjies wat dit veroorsaak.

4 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Allergieë en ander narighede uit die lug”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui