Aardverwarming

R15.00

Beskrywing

DIS ’n woord wat ons nou al baie goed ken. Van misoeste tot reuse natuurrampe word aan aardverwarming toegeskryf. Die moontlike gevolge daarvan vir Suid-Afrika in die volgende paar dekades is uiters onheilspellend. Kom ons bekyk die verskynsel van nader . . .

3 bladsye