100 Dinge wat sokkermalles moet weet

R15.00

Beskrywing

Die geskiedenis van die uiters gewilde Wêreldbeker is vol onvergeetlike hoogte- en laagtepunte. Ons kyk hier na van die oomblikke wat groot opwinding – en afgryse – onder sokkergeesdriftiges regoor die wêreld veroorsaak het.

4 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “100 Dinge wat sokkermalles moet weet”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui