COVID-19: Vind by dié skakel inligting oor Suid-Afrika se poging om die verspreiding van Covid-19 te beperk. Bly veilig en pas goeie higiëniese praktyke toe.
Welkom by Huisgenoot se virtuele klaskamer!
Hier kan jy soek deur verskillende inhoud wat ons kenners vir leerders saamgestel het. Dit is perfek vir skooltake, vir leerders wat hul kennis wil verbreed of as jy net nuuskierig is oor ‘n spesifieke onderwerp. Ons het ‘n veilige betaalproses en jy kan binne minute die onderwerp van jou keuse aflaai.