111110HGM100.pdf

Ons asemrowende aarde: Deel 2

R15.00

Product Description

Ons planeet is voorwaar ’n wêreld waarin verskeie wonders opgesluit lê. Ontdek interessante goed oor ons
planeet wat beslis die moeite werd is om te weet. Vind meer uit oor erosie en die rol wat dit in ons veranderende omgewing speel. Ook, vind uit hoe word sand op strande gevorm.
4 Bladsye

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Ons asemrowende aarde: Deel 2”

Your email address will not be published. Required fields are marked *