140213HGM102

‘n Moeder van ‘n monster!

R10.00

Product Description

Die naam Tyrannosaurus rex beteken letterlik ‘koning van die tiranreptiele. Kortweg word van die T. rex gepraat. Dié dinosourus was ’n wrede karnivoor en roofdier, kon langer as ’n bus word en so swaar soos ’n olifant weeg.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “‘n Moeder van ‘n monster!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *