240113HGM090

Menslike behoeftes

R10.00

Product Description

Ons het behoeftes aan die dinge wat ’n mens werklik nodig het en glad nie sonder kan klaarkom nie. Ons het almal ’n behoefte aan kos, klere en beskerming teen hitte en koue. Daarteenoor is begeertes ’n sterk wens of ’n verlange na iets wat jy baie graag wil hê, maar nie werklik nodig het nie. Huisgenoot bestudeer menslike behoeftes en kyk hoe dit van ons begeertes verskil.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Menslike behoeftes”

Your email address will not be published. Required fields are marked *