120712HGM090
120712HGM091

Huishoudelike finansies

R15.00

Product Description

’n Staat van inkomste en uitgawes is ’n nuttige manier om finansies te bestuur omdat dit wys waaraan geld bestee word, hoeveel geld beskikbaar is en of daar genoeg inkomste is om al die uitgawes te dek. Dit kan dus ook gebruik word om persoonlike en huishoudelike geldsake te help beplan en bestuur.

2 bladsye

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Huishoudelike finansies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *