040413HGM106

Dit reën klippe!

R10.00

Product Description

Die meeste rotse wat uit die ruimte na die Aarde val, is stukkies wat van ’n komeet of asteroïed afgebreek het. Dit brand gewoonlik in die atmosfeer uit en tref glad nie die aardoppervlak nie.

2 bladsye

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Dit reën klippe!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *