180310HGM092

Damme – Bronne van lewe

R15.00

Product Description

Wanneer jy damwater in die sonlig sien blink, of by ’n dam visvang of vakansie hou, dink jy soms hoe die lewe sonder damme sou wees? In ons land, waar water meestal skaars is, sou ons bitter moeilik sonder damme kon oorleef. Om hulle te bou is nie kinderspeletjies nie, maar danksy die ingenieurs in ons land is ’n paar meesterlike damme al hier gebou.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Damme – Bronne van lewe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *