110310HGM094

Brûe

R15.00

Product Description

Brûe is waarlik ingenieursmeesterstukke. Dis amper onwerklik om te dink so ’n struktuur kan swaar voertuie en die wind trotseer en staande bly. Maar brûe is nie vandag se kind nie – hulle word al duisende jare gebou.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Brûe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *