101111HGM104

Bome: Ontbossing

R15.00

Product Description

Bome versier ons omgewing en bied skaduwee op snikhete somerdae – en hoeveel pret verskaf boomklim en ’n boomhuis nie! Bome is sekerlik een van ons heel belangrikste hulpbronne. Huisgenoot kyk na die gevare wat ontbossing vir die mensdom inhou.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Bome: Ontbossing”

Your email address will not be published. Required fields are marked *