Product Description
Ons nasionale voël, die bloukraan (wat slegs in Suider-Afrika in die vrye natuur voorkom), en sy plaaslike familielede, die lelkraan en die mahem, is baie hoog op die lys van voëls wat beskerming nodig het. Lank verby is die tye toe hulle in hul derduisende op ons vlaktes te sien was.
4 Bladsye
Resensies
Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?