160212HGM102

Bitter, soet, sout en suur

R10.00

Product Description

Ons weet party smake werk goed saam, soos sjokolade en grondboontjiebotter,
aarbeie en room. Maar party is glad nie maats nie. Enigiemand wat al ’n lekker geëet of ’n sluk lemoensap gedrink het nadat hulle tande geborsel het, het dit baie gou besef! Huisgenoot het gaan uitvind hoe ’n lekkerny ’n slegte smaak in jou mond kan los.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Bitter, soet, sout en suur”

Your email address will not be published. Required fields are marked *