200111HGM092

Bedreigde Spesies

R15.00

Product Description

Bedreigde spesies is diere of plante wat die gevaar loop om volkome uitgewis te word omdat daar nog baie min van hulle oor is of omdat omgewingsfaktore hul oorlewing bedreig. Baie jare gelede het natuurlike oorsake ’n rol gespeel by die uitsterwing van ’n spesie soos die dinosourus, maar vandag is die mens die grootste uitwisser.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Bedreigde Spesies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *