070411HGM086

Aardbewings – Vreesaanjaende natuurverskynsel

R15.00

Product Description

’n Aardbewing is sekerlik een van die vreesaanjaendste natuurverskynsels. ’n Mens is geneig om te dink die aarde waarop ons loop, is rotsvas, maar dan besef jy die grond wat so rotsvas lyk, kan wel soms beweeg.

4 bladsye

Resensies

Daar is geen resensies nie, wil jy dalk jou mening deel?

Wees eerste om jou mening te deel “Aardbewings – Vreesaanjaende natuurverskynsel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *